Goeie dag

Die bestuur van Save Ngwathe het op 5 Oktover ‘n vergadering met die nuwe munisipale bestuurder gehad om dringende sake soos die water tekort en kwaliteit te bespreek.

Kyk gerus die video om te sien wat die terugvoer van die bestuur na die vergadering was.

Save Ngwathe