by Gerhard van Zyl | Mar 7, 2025 | Communication with Eskom, Empowerment
Eskom het Parys se inwoners gewaarsku dat hulle kragtoevoer in gevaar is weens die blatante wanbetaling deur Ngwathe.Daar was al vele olyftakkies deur Eskom vir Ngwathe gebied, maar almal is met minagting geïgnoreer. Dit terwyl die inwoners krag koop vir hulle betaal...