by Gerhard van Zyl | Mar 7, 2025 | Communication with Eskom, Empowerment
Eskom het Parys se inwoners gewaarsku dat hulle kragtoevoer in gevaar is weens die blatante wanbetaling deur Ngwathe.Daar was al vele olyftakkies deur Eskom vir Ngwathe gebied, maar almal is met minagting geïgnoreer. Dit terwyl die inwoners krag koop vir hulle betaal...
by Gerhard van Zyl | Oct 10, 2024 | Empowerment, Feedback
‘n Baie belangrike hof uitspraak het “Save Ngwathe” hierdie week met hernude ywer besiel toe die Vrystaatse hooggeregshof uitspraak gelewer het, waarin bevind is dat ‘n raad nie dienste mag terughou in gevalle waar daar ‘n dispuut met die raad verklaar is....